top of page

Spyskaarte

By Misa Muis verstaan ons die belangrikheid om voedsame etes aan ons jong leerders te voorsien.
Dis hoekom ons 'n sorgvuldig saamgestelde spyskaart aanbied wat 'n verskeidenheid vrugte, groente, volgraan, proteïene en suiwelprodukte insluit.
Ons etes word daagliks vars voorberei met hoë gehalte bestanddele en word in kindergroote porsies bedien om te verseker dat ons leerders die regte hoeveelheid kos vir hul ouderdom en groote kry.
bottom of page