top of page
  • Facebook
Meer oor ons

Ons skool het 4 klaskamers, elk met 'n juffrou en 'n assistent, wat elke kleuter die individuele aandag bied wat hulle nodig het om te floreer. 

Veiligheid

 Ons het die nodige veiligheidsmaatreëls getref om jou kind se veiligheid te verseker, terwyl ons ook 'n omgewing skep waar jou kind kan floreer en groei.

Spyskaarte

By Misa Muis verstaan ons die belangrikheid om voedsame etes aan ons jong leerders te voorsien.

Kontak Ons

U is welkom om ons te kontak wanneer dit grieflik is.

bottom of page